Richard Gere

Richard Gere
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gere in Oktober 2007 in Venesië, Italië.

Geboortenaam Richard Tiffany Gere
Geboorte 31 Augustus 1949 (1949-08-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, aktivis
Aktiewe jare 1973–tans
Rolprente Looking for Mr. Goodbar
An Officer and a Gentleman
Pretty Woman
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Tiffany Gere[1] (gebore op 31 Augustus 1949) is ’n Amerikaanse akteur en aktivis. Hy het sy debuut in die 1970's gemaak en in 1977 ’n byspellerrol in Looking for Mr. Goodbar gehad, en die volgende jaar ’n hoofrol in Days of Heaven. Hy het beter bekend geraak ná sy rol in 1980 in American Gigolo, wat van hom ’n sekssimbool gemaak het.

  1. Roberts, Gary Boyd. "#74 Royal Descents, Notable Kin, and Printed Sources: The New England Ancestry of Actor Richard [Tiffany] Gere" (in Engels). New England Historic Genealogical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2014. Besoek op 10 Januarie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search